Dankie julle twee dat ek kon deel in julle spesiale dag. Julle is gemaak vir mekaar en dit was ongelooflik om te sien hoe alles bymekaarkom op julle troue! Dankie ook aan Ewald wat al die pad saammet ons gery het na Vredendal om my te help met die fotos. Kyk gerus na hul engagement shoot wat ons vroeer vanjaar op ‘n baie winderige dag in Blouberg gedoen het.
Regards,
Veronique Photography
Email: info@veronique-photography.com
Cell: +27 (0) 79 73 77 397