Wat sê Jacqueline?
Wat aan jou lyf beskou jy as jou beste eienskap?
My gesig, hande en voete.
Beskryf jou klerestyl, en wat jy intussen wysgeraak het?
My klerestyl is boho, jonk, sag en vrolik.
Hoe het jy verwag gaan jy lyk?
Soos myself, maar op my héél mooiste!
Was jy verras om jouself in die spieël te sien?
Baie tevrede, nie soseer verras nie, want ek’t al oormaaksessies vantevore gehad.
Wat was vir jou die mooiste deel van jou mooimaaksessie?
Als! Die hare, grimering, klere en moeite maak hiervan ‘n droom. Dit was soveel pret!
Wat was jou vriende/familie se reaksie?
Hulle was mal oor die foto’s en dink dis baie professioneel
Hoe maklik is dit om dié nuwe styl vol te hou?
Baie! Dit is my unieke styl en nie moeilik om elke dag vol te hou.
A big thank you to Nili Collections in Kenridge (021-914 4600) and Addrienne Oosthuizen for sponsoring the clothing for the shoot.
Regards,
Veronique Photography
Email: info@veronique-photography.com
Cell: +27 (0) 79 73 77 397