Robert en Danja is sulke goeie maatjies van my, was so lekker om hierdie engagement shoot vir hulle te doen. Ons het besluit op ‘n informele shoot by Pampoenkraal. Hulle trou die 2de Maart 2013 by Grand de Dale en ek kan nie wag vir hulle troue nie! Jaco van Just Jack doen natuurlik die beplanning vir hulle. Geniet julle fotos, luv u!!!
Regards,
Veronique Photography
Email: info@veronique-photography.com
Cell: +27 (0) 79 73 77 397